Oor ons
Verkoop biltong en droëwors in pakkies van 300 g, 500 g en 1 kg (R99, R165, R330). Aflewering in Worcester vir bestellings van 3 kg of meer; bestel via WhatsApp.
Kontak & besonderhede
Is dit jou besigheid? Stuur vir ons opdaterings of nuwe foto's op WhatsApp.
Werk hierdie blad by