CW Guide English
Terug

Nuy on the Hill

Restaurant, deli en proelokaal in die Nuyvallei

Omliggende plase

Oor ons

Die restaurant en deli van Nuy Wynkelder, aan die R60 tussen Worcester en Robertson by die Nuyvallei-afdraai. Daar is ook 'n wynproelokaal en hulle hou funksies en troues.

Besigheidsure

Maandag09:00-17:00
Dinsdag09:00-17:00
Woensdag09:00-17:00
Donderdag09:00-17:00
Vrydag09:00-17:00
Saterdag09:00-16:00
Sondag09:00-16:00

Public holidays 09:00-16:00. Kitchen closes at 16:00 daily.

Kontak & besonderhede

Is dit jou besigheid? Stuur vir ons opdaterings of nuwe foto's op WhatsApp.

Werk hierdie blad by