Lara's @ Van Loveren
Koffiewinkel by Van Loveren-wynkelder net buite Worcester
Oor ons
Lara's se tweede koffiewinkel, by Van Loveren Worcester (die voormalige Overhex) op die R60. Koffie en ligte etes tussen die wingerde.
Kontak & besonderhede
Is dit jou besigheid? Stuur vir ons opdaterings of nuwe foto's op WhatsApp.
Werk hierdie blad by