Oor ons
Twee studio-kothuise, 'n plaashuis vir groepe tot 16 en 'n kampterrein met plonsbaddens tussen die wingerde in die Hexrivier-vallei. Die plaas het ook 'n klein troue- en funksiesaal.
Kontak & besonderhede
Is dit jou besigheid? Stuur vir ons opdaterings of nuwe foto's op WhatsApp.
Werk hierdie blad by