Oor ons
'n Klein padstal 'n paar kilometer oos van Worcester by die Vlakplaas-afdraai. Hulle verkoop pampoene, preserwes, vars produkte, pampoenmuffins, moerkoffie en tuisgemaakte gemmerbier.
Kontak & besonderhede
Is dit jou besigheid? Stuur vir ons opdaterings of nuwe foto's op WhatsApp.
Werk hierdie blad by