Oor ons
Koffiewinkel en klein museum in 'n ou Kaaps-Hollandse huis in Kerkstraat, met uitstallings oor hulpmiddels vir blindes. Bedien koffie, ontbyt, slaaie en toebroodjies.
Kontak & besonderhede
Is dit jou besigheid? Stuur vir ons opdaterings of nuwe foto's op WhatsApp.
Werk hierdie blad by