CW Guide English

Bergland Estate

Troue- en geleentheidsplek met chalets en kampering naby Worcester

Omliggende plase

Oor ons

Troue- en konferensieplek op die plaas Apiesklip onder die Olifantsberge, met 'n lapa op die damwal. Gaste kan in selfsorg-chalets, kamers langs die dam of op die gewone en luukse kampeerterrein tuisgaan.

Kontak & besonderhede

Is dit jou besigheid? Stuur vir ons opdaterings of nuwe foto's op WhatsApp.

Werk hierdie blad by